1 Samuel 14:39 Bybel vir Almal (ABA)

Want die man wat die sonde gedoen het, sal sterf, dit is seker, so seker soos die Here lewe, Hy wat vandag vir Israel gered het. Die man sal sterf, ook as dit my seun Jonatan is.”Nie een van die manne het hom geantwoord nie.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:30-43