1 Samuel 14:3 Bybel vir Almal (ABA)

Agija het die skouer-kleed aangehad. Hy was die seun van Agitub, die broer van Ikabod. Ikabod was die seun van Pinehas, en Pinehas was die seun van Eli, die priester van die Here in Silo.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-11