1 Samuel 14:28 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die manne het vir hom gesê: “Jou pa het gesê die manne mag nie vandag eet nie, en die man wat eet, sal sterf. Nou is die manne swak van die honger.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:27-38