1 Samuel 14:20 Bybel vir Almal (ABA)

Saul en al die manne het geskree om die oorlog te begin en hulle het gegaan om die Filistyne aan te val. Die Filistyne was besig om mekaar dood te maak, en alles was baie deurmekaar.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:19-28