1 Samuel 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

Al die Israeliete het gehoor dat Saul die Filistyne oorwin het wat waggestaan het. Hulle het ook gehoor dat die Filistyne nou baie kwaad is vir die Israeliete. Daarom het Saul gesê die manne moet bymekaarkom by die stad Gilgal.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-6