1 Samuel 13:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle moes vir die Filistyne een derde sikkel silwer gee vir elke ploeg-yster en pik en vurk en byl wat hulle skerpgemaak het, ook vir die punte van die stokke waarmee hulle die beeste aangejaag het.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:18-23