1 Samuel 12:20 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel het vir die volk gesê: “Julle moenie bekommerd wees nie. Julle het ál hierdie verkeerde dinge gedoen, maar julle moenie weggaan van die Here nie, julle moet Hom dien met julle hele hart.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:19-21