Saul het dieselfde tyd uit die veld teruggekom met die beeste en hy vra toe: “Hoekom huil die mense?”Hulle het vir hom vertel wat die manne van Jabes kom sê het.