Al die manne het toe na Gilgal gegaan en hulle het daar by die tempel vir Saul koning gemaak. Hulle het daar ete-offers vir die Here gebring, en Saul en al die manne van Israel het baie gelukkig gevoel.