1 Samuel 10:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna sal jy kom by die stad Gibea-van-God. Daar is ’n groep Filistynse soldate wat wagstaan. Wanneer jy daar by die stad kom, dan sal jy ’n groep profete kry wat van die offer-plek kom. Hulle sal musiek maak met harpe, tamboeryne, fluite en liere en hulle sal soos profete praat.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-8