1 Samuel 10:3 Bybel vir Almal (ABA)

En wanneer jy van daar af verder gaan, dan sal jy by die stad Elon-Tabor drie mans kry wat na die tempel in Bet-El gaan. Die een man dra drie bokkies, die een dra drie brode en die een dra ’n velsak wyn.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-9