1 Samuel 10:24 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel het vir al die mense gesê: “Julle sien die Here het hierdie man gekies. Nie een van die ander mense is soos hy nie.”Toe skree al die mense: “Ons bid dat die koning lank moet lewe!”

1 Samuel 10

1 Samuel 10:19-27