1 Samuel 10:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het hy die families van die Benjamin-stam laat nader kom, en die Here het die Matri-familie gekies. Daarna het die Here vir Saul seun van Kis gekies. Maar toe hulle vir Saul soek, kon hulle hom nie kry nie.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:17-26