1 Samuel 10:18 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het hy vir die Israeliete gesê: “Die Here, die God van Israel, sê: ‘Ek het julle uit Egipte gebring en Ek het julle gered van die Egiptenaars en van al die volke wat julle verdruk het.’

1 Samuel 10

1 Samuel 10:12-20