1 Samuel 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Sy oom het vir hom en sy slaaf gevra: “Waar was julle?”Saul het gesê: “Ons het die donkies gaan soek, en toe ons hulle nie kry nie, het ons na Samuel toe gegaan.”

1 Samuel 10

1 Samuel 10:5-20