1 Samuel 10:11 Bybel vir Almal (ABA)

Mense wat voorheen vir Saul geken het, en wat nou gesien het hy praat saam met die profete, was verbaas en hulle het vir mekaar gesê: “Wat het gebeur met die seun van Kis? Is Saul nou ook by die profete?”

1 Samuel 10

1 Samuel 10:6-16