1 Samuel 1:26 Bybel vir Almal (ABA)

Hanna het vir Eli gesê: “Ekskuus, Meneer, jy sal dit miskien nie glo nie, maar ek is die vrou wat hier by jou kom staan het en tot die Here gebid het.

1 Samuel 1

1 Samuel 1:24-28