1 Samuel 1:20 Bybel vir Almal (ABA)

Aan die einde van daardie jaar het sy swanger geword en sy het ’n seun gekry. Sy het hom Samuel genoem. Sy het gesê: “Sy naam is Samuel, want ek het vir die Here gevra om hom vir my te gee.”

1 Samuel 1

1 Samuel 1:13-28