1 Petrus 4:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom is die heidene verbaas dat julle nie meer saam met hulle wild en verkeerd wil lewe nie en hulle sê slegte dinge van julle.

1 Petrus 4

1 Petrus 4:1-9