1 Petrus 3:6 Bybel vir Almal (ABA)

So was Sara gehoorsaam aan Abraham. Sy het vir hom gesê: “Meneer.” Julle is nou Sara se kinders. Daarom moet julle goeie dinge doen en julle moenie bang wees vir enige iets wat vir julle wil bangmaak nie.

1 Petrus 3

1 Petrus 3:1-2-15