1 Petrus 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

Liewe vriende, julle is soos mense wat vreemdelinge is en wat nie in hulle eie huise woon nie. Daarom vra ek mooi vir julle: Julle moenie die slegte dinge wil doen wat mense graag doen nie, want daardie slegte dinge verwoes ’n mens se lewe.

1 Petrus 2

1 Petrus 2:10-14