Jeïel, die voorvader van die mense van die stad Gibeon, het in Gibeon gewoon. Sy vrou se naam was Maäka.