1 Kronieke 9:29 Bybel vir Almal (ABA)

Party Leviete moes sorg vir die ander gereedskap, vir al die gewyde gereedskap en vir die meel en die wyn en die olyf-olie en die wierook en die speserye.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:22-39