Die vier belangrikste poortwagte was Leviete en hulle het elke dag gewerk. Hulle moes ook kyk dat alles reg is by die kamers by die tempel en by die stoorkamers.