1 Kronieke 9:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ook Sallum seun van Kore seun van Ebjasaf seun van Korag, en sy familie. Die Korag-familie se werk was om wag te staan by die deure van die tent. Hulle voorvaders was wagte by die ingang van die kamp van die Here.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:12-25