1 Kronieke 9:13 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ook hulle ander familie, die hoofde van families. Hulle was almal saam 1 760 priesters. Hulle was belangrike manne wat die werk in die tempel kon doen.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:4-23