1 Kronieke 8:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die seuns van Elpaäl was Eber, Misam en Semed. Semed het die stede Ono en Lod en die dorpe daar naby gebou.

1 Kronieke 8

1 Kronieke 8:2-14-16