1. Benjamin het vyf seuns gehad. Die oudste seun was Bela, die tweede seun was Asbel, die derde seun was Agrag,
2. die vierde seun was Noga, en die vyfde seun was Rafa.
3. Bela se seuns was Addar, Gera, Abihud,
4. Abisua, Naäman, Agoag,
14-16. Die seuns van Beria was Agjo, Sasak, Jeremot, Sebadja, Arad, Eder, Mikael, Jispa en Joga.
19-21. Die seuns van Simi was Jakim, Sikri, Sabdi, Eljoënai, Silgi, Eliël, Adaja, Beraja en Simrat.
22-25. Die seuns van Sasak was Jispan, Eber, Eliël, Abdon, Sikri, Ganan, Gananja, Elam, Antotija, Jifdeja en Penuel.
26-27. Die seuns van Jerogam was Samserai, Segarja, Atalja, Jaäresja, Elija en Sikri.