1 Kronieke 7:29 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Manasse het in die stede Bet-San, Taänak, Megiddo en Dor en in die dorpe daar naby gewoon. Dit is waar die nageslag van Josef seun van Israel gewoon het.

1 Kronieke 7

1 Kronieke 7:21-39