1 Kronieke 6:77 Bybel vir Almal (ABA)

Die Merari-families wat oorgebly het, het die stede Rimmono en Tabor gekry van die Sebulon-stam, saam met die weiveld rondom die stede.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:73-81