1 Kronieke 6:15 Bybel vir Almal (ABA)

Josadak het saamgegaan toe die Here vir Nebukadnesar gestuur het om die mense van Juda en Jerusalem te vang en weg te vat.

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:10-17