1 Kronieke 5:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was Juda wat die belangrikste van die broers geword het, en die koning het uit die Juda-stam gekom, maar dit was Josef wat die regte van die oudste seun gekry het.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:1-3