1 Kronieke 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe koning Jotam van Juda en koning Jerobeam van Israel regeer het, is die name van die Gad-stam se mense in die naamlyste geskryf.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:9-19