1 Kronieke 5:10 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe Saul koning was, het die Ruben-stam oorlog gemaak teen die Hagareërs. Hulle het die Hagareërs oorwin en in hulle woonplekke gaan woon in die hele oostekant van die land Gilead.

1 Kronieke 5

1 Kronieke 5:9-16