1 Kronieke 4:42 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was 500 manne van die Simeon-mense wat na die Seïr-berge gegaan het. Hulle leiers was Pelatja, Nearja, Refaja en Ussiël seun van Jisi.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:36-43