1 Kronieke 4:33 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook nog al die klein dorpies gehad wat rondom hulle stede was, tot by die stad Baäl. Dit is waar die Simeon-stam gewoon het, en hulle name is geskryf in die naamlys.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:28-36