1 Kronieke 4:23 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie mense was pottebakkers wat in die stede Netaïm en Gedera gewoon het. Hulle het vir die koning gewerk, daarom het hulle daar gewoon.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:13-26