1 Kronieke 4:14 Bybel vir Almal (ABA)

Meonotai was die pa van Ofra, en Seraja was die pa van Joab. Joab was die voorvader van die mense van Ambagsman-vallei, want die mense daar was ambagsmanne.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:11-22