1 Kronieke 4:12 Bybel vir Almal (ABA)

Eston was die voorvader van die mense van Bet-Rafa, Paseag en Teginna. Teginna was die voorvader van die mense van Ir-Nagas. Hulle was die Reka-mense.

1 Kronieke 4

1 Kronieke 4:3-14