1 Kronieke 3:22-24 Bybel vir Almal (ABA)

22. Die ses seuns van Sekanja was Semaja, Gattus, Jigal, Bariag, Nearja en Safat.

23. Die drie seuns van Nearja was Eljoënai, Hiskia en Asrikam.

24. Die sewe seuns van Eljoënai was Hodauja, Eljasib, Pelaja, Akkub, Joganan, Delaja en Anani.

1 Kronieke 3