1 Kronieke 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die derde seun was Absalom. Sy ma was Maäka, ’n dogter van koning Talmai van die land Gesur. Die vierde seun was Adonia. Sy ma was Gaggit.

1 Kronieke 3

1 Kronieke 3:1-9