1 Kronieke 29:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die familiehoofde wou graag iets gee, en ook die stamhoofde, die leiers van 1 000 manne en die leiers van 100 manne, en die amptenare wat die werk vir die koning moes laat doen.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:1-15