1 Kronieke 29:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Salomo baie belangrik gemaak, al die Israeliete het vir Salomo gerespekteer. Salomo het ’n belangriker koning geword as al die konings wat vóór hom oor Israel regeer het.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:21-26