1 Kronieke 29:20 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Dawid vir die hele volksvergadering gesê: “Julle moet nou julle God die Here prys.”Toe het die hele vergadering die Here, die God van hulle voorvaders, geprys. Hulle het voor die Here en voor die koning gekniel en laag gebuig.

1 Kronieke 29

1 Kronieke 29:13-23