1 Kronieke 28:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, die God van Israel, het vir my uit my hele familie gekies om koning van Israel te wees so lank soos ek lewe. Hy het die Juda-stam gekies om die belangrikste stam te wees. Van die Juda-stam het Hy mý familie gekies, en van my pa se seuns het Hy vir mý gekies om koning te wees oor die hele Israel.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:1-11