1 Kronieke 28:16 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid het vir Salomo gesê hoeveel goud hulle moet gebruik vir die tafels waar die offer-brood moet staan, en hoeveel silwer hulle moet gebruik vir die silwertafels.

1 Kronieke 28

1 Kronieke 28:10-20