1 Kronieke 27:33-34 Bybel vir Almal (ABA)

33. Agitofel was die koning se raadgewer en Gusai van die stad Erek was die koning se vriend.

34. Ná Agitofel het Jojada seun van Benaja, en Abjatar raadgewers geword. Joab was die hoof van die koning se leër.

1 Kronieke 27