1 Kronieke 27:32 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid se oom Jonatan was ’n raadgewer. Hy was ’n verstandige man en hy kon skryf. Jegiël seun van Gakmoni het die koning se kinders grootgemaak.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:28-34