1 Kronieke 27:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hier is die name van die hoofde van die stamme van die Israeliete. Die hoof van die Ruben-stam was Eliëser seun van Sikri.Die hoof van die Simeon-stam was Sefatja seun van Maäka.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:13-26