1 Kronieke 26:17 Bybel vir Almal (ABA)

By die oos-poort het elke dag ses Leviete waggestaan, by die noord-poort was daar vier wagte, en by die stoorkamers was daar altyd twee wagte.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:10-26